NEWS | Latest news articles


/common/data/nasieingesprek/images/2015/press_Releases/12/11/Photo_Theo_Vorster_Francois_Strydom_Philip_Theunissen.JPG

Veranderinge in Primêre Produksie

  • 11 December 2015
  •  Nasie in Gesprek
  •  2204

Die Suid-Afrikaanse primêre produksie-eenheid se grootste uitdaging lê opgesluit in arbeid en arbeidsverwante aspekte. Gemiddelde arbeidergetalle op plase is besig om te daal, en plaaswerkers sal meer kundig en gespesialiseerd wees en beter besoldig word.

Read More