NEWS | Latest news articles


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/suzanne.jpg

Nasie in Gesprek plaas die kollig op Vroue in Landbou

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  2163

Tydens sessie twee van dag twee (17 Mei 2017) van die lewendige opname van Nasie in Gesprek, die land se leier landbouprogram, wat by Nampo Oesdag verfilm word het gekyk na Vroue in Landbou. RSG aanbieder, Suzanne Paxton het die paneelbespreking aangebied wat uit Lindie Stroebel (PMA); Liesel Foster (Dr LA Foster Boerdery) en Gloria Serobe van Wiphold bestaan het.

Read More


http://media.senwes.co.za/Global/images/NasieInGesprek/News/2017/[05]/successful.jpg

Nasie in Gesprek kyk na die Suksesvolle Transformasie Inisiatiewe in Landbou

  • 19 May 2017
  •  Nasie in Gesprek
  •  1976

Suid-Afrika se uithaler landbougespreksprogram, Nasie in Gesprek, het ‘n Uitstalling van Suksesvolle Transformasie Inisiatiewe in Landbou bespreek gedurende die eerste sessie van dag twee van Nampo Oesdag wat tans in Bothaville plaasvind.

Read More